Sondag Erediens: 08h30

  • Junior Kategese tydens Erediens
  • Senior Kategese en Belydenis klas na afloop van Erediens

Welkom by ons kerk!

Ons Missie:

Met Christus ons Koning eerste streef ons daarna
om 24/7 in die voetspore van Jesus Christus te stap
om sodoende 'n verskil te maak in die wereld.
Ons doen dit aan die hand van 3 waardes:

Liefde

Te leef volgens die liefdesgebod van die Here;
Deur ons aanvaarding van mekaar en deur ons omgee vir mekaar.

Viering

Ons verlossing in Jesus Christus na binne en na buite toe uit te leef.

Dissipelskap

Deur te groei;
deur te leef volgens die Woord van God;
deur in 'n gebedsverhouding met God-3-Enig te staan 
en die Evangelie uit te dra.


.

.



Bybelstudie
Dames Bybelstudie:
Dinsdag Oggende 9:00vm

Kontak Linda Scheepers


Mannebediening
Elke eerste en derde Saterdagoggend van die maand: 06:30vm
Kontak Louis Nel


Vrouebediening
Verskeie Projekte
Kontak Anna Venter


Jeugbediening
Kategese: Sondagoggende
Kontak Jean Blignaut


In Pag
Jongmense tussen 20 en 35
Kontak Ignes de Beer


Selgroepe
Donderdagaande
Kontak Herman Moll


Sending
VGK Shakasville | MasedoniŽ Projek
Kontak Ignes de Beer


Evangelisasie
Simunye ku Jesu: 11:30vm
Kontak Petro Louw


Internetbediening
www.dagstukkie.co.za
Kontak Louis Nel


Musiekbediening
Begeleiding | Sang groep
Kontak Esna Small


Kreatiwiteitsbediening
Verskeie groepe: Kom skakel in!
Kontak Willie Henegan


Pannekoek
Saterdagoggende:
 Pannekoek en Vetkoek
Kontak Jacques Louw


Personeel
Skriba | Koster
.
.
..



.
Agter die Kansel
Leraar

Ds Alwyn Small

Ds Alwyn is herder van Noordkus Gemeente sedert Saterdag, 13 Oktober 2001. Hy is die elfde leraar in die geskiedenis van die Nederduits Gereformeerde Gemeente Noordkus.

Ds Alwyn en Esna het twee kinders, 
Alwyn en Alana









Kontakbesonderhede

Leraar:
Ds Alwyn Small
Tel: 032 525 8732
      083 556 5837
E-Pos: leraar@noordkus.co.za
Kerkkantoor:
Drive-In weg 21, Ballito, Kwa-Zulu Natal
Telefoon: 032 946 1198
E-Pos: kerkkantoor@noordkus.co.za
Facebook: ngnoordkus
Kantoorure:
Maandae: 10:00 - 15:00.
Woensdae: 08:00 - 15:00.
Dinsdae, Donderdae
en Vrydae: 08:00 - 13:00