Op ‘n Dinsdagoggend om 09:00 word daar gekuier rondom die Woord, saamgesing en gedeel in lief en leed. ‘n Besonderse geleentheid.
Bybelstudiegeleenthede word op video opgeneem en op YouTube uitgesaai om persone wat dit nie kan bywoon nie die geleentheid te gee om ook te kan deelneem.
Hier onder is enkele van die Bybelstudiereekse wat reeds gedoen is.
Nuwe Reeks: begin op Dinsdag 14 Januarie
5 Daniël 3
6 Daniël 4
7 Daniël 5
8 Daniël 6
9 Oorsig oor eerste 6 hoofstukke van Daniël
10 Daniël 7
11 Daniël 8
12 Daniël 9
13 Daniël 9
14 Daniël 10
15 Daniël 11
16 Daniël 12
18 Daniël 7 tot 12 samevatting