Eredienste vind plaas om 08:30
Ons
Eredienste word elke Sondag om 08:30 regstreeks op YouTube
uitgesaai. .
Skakel in by chl.co.za/stroom
Skakel in op ons YouTube
kanaal by: chl.co.za/vid vir
uitsendings van al ons vorige eredienste en ander geleenthede.
Preke is beskikbaar in teks formaat by chl.co.za/preke
Buiten
vir ons normale eredienste, word daar ook ander spesiale eredienste
gehou. Verwys asseblief na ons Almanak vir datums van die
dienste.
● In die begin van die jaar word daar 'n
paar toewydingsdienste gehou om 18:00
● Goeie Vrydag om
08:30 (Nagmaalsdiens)
● Hemelvaart dag om 18:00
● Daar
word Pinksterdienste gehou tydens die pinkster week om
18:00
● Versoeningsdag (16 Des) om 08:30
● Op
Kersdag is daar twee eredienste - om 07:00 asook 09:00
● Oujaarsaand
om 18:00
Al hierdie dienste word
regstreeks op YouTube uitgesaai.