Ballito Gesinskerk  -   NG Gemeente Noordkus
Tel: 032 946 1198  -  
kerkkantoor@noordkus.co.za
 
TUISBLAD     INLIGTING     KONTAK ONS    GESINSNUUS    ALMANAK    BEDIENINGE    DOKUMENTE    FOTO'S     GESKIEDENIS     LERAAR     OORDENKING     PREKE     SKAKELS



 

Ds Gert Vorster


Ds Gert Vorster is leraar van Ballito Gesinskerk vanaf 1 September 2021.
Hy is die dertiende leraar in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Gemeente Noordkus.
Ds Gert is egter slegs in 'n tydelike pos aangestel tot Februarie 2024 en doen daarna diens as Pastorale Hulp vir die interim tydperk totdat daar 'n nuwe leraar beroep is.