Ballito Gesinskerk - NG Gemeente Noordkus Tel: 032 946 1198 - kerkkantoor@noordkus.co.za | |
TUISBLAD INLIGTING KONTAK ONS GESINSNUUS ALMANAK BEDIENINGE DOKUMENTE FOTO'S GESKIEDENIS LERAAR OORDENKING PREKE SKAKELS |
Vorige Preke
2024
24-07-14 Stop 'n oomblik en dink mooi voor jy doen
24-07-07 Omskep kwaad in goed, dood in lewe
24-06-30 Die Goliat voor my en die Dawid in my
24-06-23 Wat kan ons nog van die lewe verwag?
24-06-16 My ma en pa het my van die lewe vertel
24-06-09 God ons ware baken
24-06-02 Beskermers van God se aarde
24-05-26 Deel van God se restourasieplan
24-05-19 Omdat God is, is ek geroep
24-05-15 Ek is 'n volgeling van Jesus - Wydingsnagmaal
24-05-14 Omdat God is, is ek gemaak vir 'n tyd soos hierdie
24-05-13 Omdat God is, is ek genoeg
24-05-12 Omdat God is, is ek vergewe
24-05-09 Gaan! Maak mense My dissipels
24-05-05 Tevrede en dankbaar vir wat ek is en wat ek het.
24-04-28 Mislukking, sondaar, nutteloos? Nee, kind van God!
24-04-21 Leer groei en leef nuut
24-04-14 Die beste tyd van my Lewe
24-04-07 God se liefde maak dankbaarheid in my wakker
24-03-31 Jy sal roep en die Here sal antwoord: Hier is Ek!
24-03-29 Ek is die Ware Wingerdstok
24-03-24 Ek is die Weg, die Waarheid en die Lewe
24-03-17 Ek is die Opstanding en die Lewe
24-03-10 Ek is die Goeie Herder
24-03-03 Ek is die Ingang
24-02-25 Ek is die brood wat lewe gee
24-02-18 Ek is die Lig vir die wêreld
24-02-14 Aswoensdag
24-02-11 Ek is wat Ek is
24-02-04 God se genade maak ons VRY!
24-01-28 Dalk Familie van Jesus?
24-01-24 Leef Doelgerig - Wydingsnagmaal
24-01-23 Leef Diensbaar
24-01-22 Leef Dankbaar
24-01-21 Leef Vanuit God se Genade
24-01-14 Brekers of Bouers?
24-01-07 Is jy tuis? Of soek jy nog?
2023
23-12-31 Onseker oor die pad vorenteo? Nuwejaarsdiens
23-12-31 By Jesus word niemand, iemand.
23-12-25 Mag jou lewe elke dag van God se Kersfeesvrede oorloop!
23-12-24 Die grootste hiervan is die liefde van Jesus Christus
23-12-17 Jesus Christus – vreugde vir almal, heeltyd, altyd!
23-12-16 – Vergifnis en versoening is die voorreg van die verontregte
23-12-10 Jesus Christus, vrede in ‘n gebroke wêreld
23-12-03 Jesus Christus, die hoop vir die wêreld
23-11-26 Die geheom van ‘n groeiende gemeente
23-11-19 Gee ons brood, gee ons wyn – sodat ons sout kan wees
23-11-12 Van optelkind na Koningskind
23-11-05 Die soekende Heiland het gekom om die verlore siele terug te kry (Malan Nel)
23-10-29 Op Moedverloor se vlakte? Hou goeie moed
23-10-22 Jabroer of Neebroer? Werk jy in God se wingerd?
23-10-15 Wat doen ek met my verantwoordelikheid?
23-10-01 Ons hunker na die mooi verlede en ‘n beter toekoms ..... is ons dalk soekers wat nooit vind?
23-09-24 Vir wie is jy..... die regte mens op die regte plek?
23-09-17 Om deur die krake van die lewe, God se nuwe dag te sien en daaroor te juig.
23-09-10 Uit God se genade-kombuis kom alles wat mooi en goed is.
23-09-03 Groet die winterdoodsheid, leef ‘n veelkleurige lentelewe en versier Gos se wêreld.
23-08-27 Die seuntjie van Betlehem, word die man aan die kruis – en red die wêreld.
23-08-20 Die pad van versoening: Tydmors of die sigbaarmaak van God se liefde?
23-08-13 Dag van verootmoediging.
23-08-06 Vrouedissipels van Jesus
23-07-30 Winter – tyd van donker onvergenoegdheid of tyd van herstel en genesing?
23-07-23 Wees geloof, wees hoop, wees liefde
23-07-16 Die Heilige Gees laat liefde vrugdra
23-07-09 Liefde soos selfliefde
23-07-02 Die Allerbeste = die liefde
23-06-25 Sal God saamreis?
23-06-18 Wat jy dink is hoe jy leef – Dink mooi!
23-06-11 "Net" is in die hande van die Here genoeg?
23-06-04 Passiegedrewe lewe of 'n deugsame lewe?
23-05-28 Die kerk - God se oesfees (Pinksterfees)
23-05-24 Die kerk - elke dag 'n feesdag
23-05-23 Die kerk - gebrokene heel ander
23-05-22 Die kerk - draers van hoop
23-05-21 Die kerk - suksesverhaal of klaaglike mislukking?
23-05-18 Die Koning is dood! Mag die Koning vie ewig lewe! (Hemelvaart)
23-05-14 Is jy tuis?
23-05-07 Is God eerste in jou lewe?
23-04-30 Die goeie ou dae is verby, die wêreld het boos geword
23-04-23 Hoekom nie elke dag nie?
23-04-16 Wees lief vir jouself - God het jou mooi gemaak en Jesus is jou Vriend!
23-04-09 Onsin en swakheid van God, is redding vir elkeen wat glo! (Paas Sondag)
23-04-07 Absolute mag korrupteer, absolute liefde bevry. (Goeie Vrydag)
23-04-02 Jesus se 7e kruiswoord: Vader, in U hande gee Ek My gees oor!
23-03-26 Jesus se 6e kruiswoord: Dit is volbring!
23-03-19 Jesus se 5e kruiswoord: Ek is dors!
23-03-12 Jesus se 4e kruiswoord: My God, my God, waarom het U my verlaat?
23-03-05 Derde kruiswoord: Daar is u seun ..... Daar is jou moeder.
23-02-26 Jesus, dink aan my wanneer U in u koninkryk kom. Tweede kruiswoord: Ek verseker jou: Vandag sal jy saam met My in die paradys wees. Lukas 23:43
23-02-22 Aswoensdag
23-02-19 Die eerste kruiswoord: ”Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie!” Luk 23:34
23-02-12 Fokus ons dalk te veel op Jesus se dood en te min op sy lewe?
23-02-05 Ek het jou op jou naam geroep – jy is Myne!
23-02-01 Ek is lief vir die skepping
23-01-31 Ek is lief vir my naaste
23-01-30 Ek is lief vir myself
23-01-29 Leef God se liefde
23-01-22 Jy is nie goed genoeg nie! God sê ek is!
23-01-15 Rigtingloos? Of gefokus op Jesus?
23-01-08 Het jy hierdie Kersfees opnuut die Verlosser raakgesien en aan Hom plek gegee in jou lewe?
23-01-01 'n Paar Nuwejaarsvoornemens, of 'n nuwe groeiseisoen saam met God?
2022
22-12-31 'n Eksperiment op soek na die lewe.
22-12-25 God gee Sy Seun - wat gee jy?
22-12-18 Om lief te hê - is dit die onmoontlike opdrag?
22-12-16 Jesus kom staan in ons skoene! Kan ons dit regkry om in ander se skoene te staan?
22-12-11 Met die Jesus se koms, word vlugtelinge volgelinge.
22-12-04 Maak die pad gelyk.
22-11-27 Wie is ek dat U aan my gedink het?
22-11-20 Saam met God, 'n nuwe begin - vandag!
22-11-13 Jy het altyd 'n keuse! Wat kies jy?
22-11-06 Bybellees maak my gelukkig
22-10-30 Om God se gesig te sien
22-10-24 Hou vas aan Jesus - Hy laat jou nooit los nie
22-10-16 Jy is wie Jesus Christus is!
22-10-09 Het Jesus al in jou lewe die water in wyn verander?
22-10-02 Forever Young - al is jy oud
22-09-25 Kies die lewe sodat jy kan lewe
22-09-18 Gebroke mense, maar in God se oë geroepe heiliges, bouers van God se kerk (2)
22-09-11 Gebroke mense, maar in God se oë geroepe heiliges, bouers van God se kerk (1)
22-09-04 Dis heerlike lente!
22-08-28 Die prys wat Jesus betaal het vir ons
22-08-21 Heiligheid of ddernis? Of dalk albei?
22-08-14 Onvergenoegd met die lewe, of tevrede? Beswaard of dankbaar?
22-08-07 Hoeveel waarde het ‘n mens se lewe? By God – onmeetlike baie! En by ons?
22-07-31 Leef hoopvol en kreatief in die wintertye van die lewe - na elke winter kom 'n lente!
22-07-24 Die les van die miere
22-07-17 Is die Heilige Gees sterker as my gene?
22-07-03 Om die Here vir hulp te vra.
22-06-26 God gee uitkoms.
22-06-19 'n Pa wat getuig met sy lewe.
22-06-12 Weerkaats die beeld van Jesus.
22-06-05 Pinksterfees - 'n lof- en danklied aan God!
22-06-01 Pinkster 2022 - Ek wil meer soos Jesus wees - In diens van die Koning.
22-05-31 Pinkster 2022 - Ek wil meer soos Jesus wees - In diens van die Hoop.
22-05-30 Pinkster 2022 - Ek wil meer soos Jesus wees - In diens van die Waarheid.
22-05-29 Pinkster 2022 - Ek wil meer soos Jesus wees - In diens van die Liefde.
22-05-26 Tussen afskeid en weersiens, die groot opdrag.
22-05-22 Jesus kom na ons deur die Woord, in die alledaagse en selfs in 'n vreemdeling - en verander ons lewens.
22-05-15 Om smaak te gee aan 'n smaaklose lewe.
22-05-08 om te baklei vir my geloof, of om die liefde van Jesus te leef? Hoe dien ons die Here?
22-05-01 God stel net in my siel belang - my liggaam is minderwaardig! Regtig?
22-04-24 Die opgestane Jesus herstel ons elkeen se menswaardigheid
22-04-17 By die God van tweede kanse is elke einde 'n nuwe begin!
22-04-15 Die Goeie Herder lê Sy lewe af vir die skape
22-04-12 Adoramus diens 2
22-04-11 Adoramus diens 1
22-04-10 God gee nooit moed op met jou nie
22-04-03 God ken jou emosies (ds Nico Janse van Rensburg)
22-03-27 'n Genadige God wat vergewe en nie meer sraf nie - dink daarom nuut en leef nuut.
22-03-20 Ek het jou by jou naam geroep - jy is Myne!
22-03-13 Om lief te hê met Jesus se soort liefde
22-03-06 Herfstyd is vernuwingstyd, is oestyd, is dankbaarheidstyd
22-03-05 Wêled Biddag vir Manne
22-03-04 Wêled Biddag vir Vroue
22-02-27 Vir julle! Dit is My liggaam..... Dit is My bloed.....
22-02-20 Jesus is voorwaar die Messias en Hy sal oorwin ter wille van ons
22-02-16 Toewydingsreeks – Om fees te vier - Wydingsnagmaal
22-02-15 Toewydingsreeks – Om te getuig.
22-02-14 Toewydingsreeks – Om te volg.
22-02-13 Toewydingsreeks – Om te kies.
22-02-06 Verlore, gevind, vergewe - laat die fees begin! (ds Gert Vorster)
22-01-30 God gee ons rede om te sing. (ds Awie Erxleben)
22-01-23 Terug in die tuig (ds Jan Viljoen)
22-01-16 Jou tyd, God se tyd? (ds Nico Janse van Rensburg)
22-01-09 'n Hawelose Jesus, vervolg en verwerp, maar Hy skep 'n geestelike tuiste, wat almal insluit
22-01-02 Die wat moes stilbly, verkondig eerste die grootste boodskap van alle tye!
2021
21-12-31 Nuwejaar – ‘n depressiewe doodloopstraat, of ‘n viering van die lewe?
21-12-26 By God kry die geringstes ‘n ereplek
21-12-25 Dis Kersfees! God se warm liefde het aarde toe gekom
21-12-19 Wie is Jesus vir jou? ‘n Straffende God, of ‘n Messias wat liefde teruggebring het in die wêreld?
21-12-16 Christus versoen ons met God
21-12-12 Wie is Jesus vir jou? ‘n Pretbederwer of ‘n Messias wat ware vreugde gee?
21-12-5 Wie is Jesus vir jou? Jou politieke agent, of ‘n Messias wat vrede vir elke mens wil bring?
21-11-28 Wie is Jesus vir jou? ‘n Persoonlike lakei, of ‘n Messias wat hoop vir die wêreld bring?
21-11-21 Eerder voete was as koppe was.
21-11-14 Jesus bring God se log na ‘n donker wêreld.
21-11-7 Groei vas aan Jesus, dan is alles moontlik.
21-10-31 Wat het van integriteit geword?
21-10-24 Om hoopvol te leef in ‘n wêreld sonder hoop.
21-10-17 Vier klein diertjies – vier groot lewenslesse.
21-10-10 Sodat julle kan weet dat julle die ewige lewe het.
21-10-3 Die beste tyd van ons lewe
21-9-26 Toegewyde bewaarders van God se skepping, of gierige uitbuiters?
21-9-19 Die begrip en fyn aanvoeling van die liefde – hoekom is dit so skaars?
21-9-12 Bedien God se veelvoudige genade aan elkeen wat jou pad kruis.
21-9-5 Dis lente in die natuur – maar daar is ook ‘n nuwe lente vir ons kinders?
21-8-29 Ds Alwyn Small se afskeidspreek.
21-8-22 Die virus – verlore lewenskwaliteit, of ‘n sinvolle herontwerp van ons lewens?
21-8-15 Geloof, die virus en entstof.
21-8-8 Vroue wat gewaag het – en oorwin het!
21-8-2 Om klavier te speel in die donker.
21-7-25 ‘n Wingerd wat die verskil maak deur die vrugte wat dit dra.
21-7-18 Het jy nog hoop?
21-7-11 Beproewing, blydskap, volharding, wysheid, gebed en twyfel.
21-7-4 Hoe hoor jy as God met jou praat?
21-6-27 Om in afhanklikheid voor God te leef.
21-6-20 Maak heuning van gif – om normaal te probeer leef in ‘n abnormale wêreld.
21-6-13 Vanaf ‘n “Nobody” na ‘n “Somebody” in God se koninkryk.
21-6-7 Wat help my om “suksesvol te wees”... in ‘n wêreld wat anders as ek dink en leef?
21-5-30 Hoe raak die Drie-Eenheid van God my?
21-5-9 Geen grense aan God se liefde nie.
21-5-2 Word 'n Werktuig in God se hand. Hy wil wonderwerke deur jou doen!
21-4-25 Geloof deur Liefde tot Goeie Dade.
21-4-18 Gebed vir 'n Belydende Lidmaat
21-4-11 My antwoord op Jesus Christus se opstanding uit die dood.
21-4-4 Ek is die opstanding en die lewe.
21-4-2 Wie is (hierdie) Jesus aan die kruis wat my lewe nuut en anders
21-3-28 Volg Jesus as voorbeeld van nederige diens.
21-3-21 Ek is die Weg en die Waarheid en die Lewe.
21-3-14 Ek is die Ware Wynstok
21-3-7 Ek is die Goeie Herder
21-2-28 Ek is die Ingang.
21-2-21 Ek is die brood wat lewe gee.
21-2-14 Om nuut te dink oor ons andersheid en nuutheid deur Jesus se “Ek is” uitsprake.
21-2-7 Om vir God te verheerlik (sigbaar te maak).
21-1-31 Ten spyte van dat die Here ons deur en deur ken, bly Hy lief vir ons.
21-1-24 Die Here ons God is Heilig!
21-1-17 'n Lewe waarmee God Gelukkig is.
21-1-10 God is nie stil tydens die storms nie. Sy stem is helder en duidelik tydens die storms.
21-1-3 Skyn ek die lig van “Net God....” of skyn ek die lig van “God en...”?
2020
20-12-31 Oujaars Boodskap
20-12-25 Kosbare Geskenke uit God se Geskenk aan Ons.
20-12-13 Die Goeie Nuus van Kersfees
20-12-6 Kerssangdiens.
20-11-29 Waar is God in ons afwagting, verwagting en hoop?
20-11-22 80 Jaar van Genade en Dankbaarheid Gemeente 80ste Verjaarsdag
20-11-17 Draers van God se seën – om ander te seën
20-11-1 Hoe om my vertwyfeling; moedeloosheid te hanteer.
20-10-25 Om te leef vanuit my put.
20-10-18 Intimiteit met God.
20-10-11 Ballito Gesinskerk Erediens 11 Oktober
20-9-29 Eredienste Begin Weer!
20-9-27 Deur die Storms na die Oorwinning toe.
20-9-20 Familie van Jesus
20-9-13 Ek en my sonde!
20-9-6 Hoe om as Christen te leef in tawwe tye.
20-8-30 Blydskap oor omgee.
20-8-23 Die Bybel - HOOP vir ons Almal
20-8-16 Blydskap in dit wat kosbaar en waardevol is in my Christelike lewenswandel.
20-8-9 Blydskap op my geloofspad.
20-8-2 Blydskap oor rolmodelle.
20-7-26 Om deur jou anders wees ‘n positiewe verskil in die wêreld om jou.
20-7-19 My lewe - ‘n Lied van blydskap in die voetspore van Jesus.
20-7-12 Maak die Wêreld 'n Beter Plek
20-7-5 Skep 'n Nuwe Lewensruimte
20-6-28 Stronger Together - Blydskap in eensgesindheid
20-6-21 Om in my getuienis lewe, blydskap te kan ervaar.
20-6-14 Om ten spyte van my omstandighede met blydskap te leef.
20-6-7 Ballito Gesinskerk Erediens 7 Junie 2020
20-5-31 Die stroom lewende water roep ons op tot lof en dank aan God-Drie-Enig.
20-5-28 Om ‘n leivoor te wees van God se liefde.
20-5-27 Die stroom lewende water roep my op tot gehoorsaamheid.
20-5-26 Die stroom lewende water help my om na God te soek.
20-5-25 'n Lewe van Gehoorsaamheid
20-5-24 ‘n Stroom lewende water wat uit jou binneste vloei.
20-5-21 Wat beteken Hemelvaart vir ons?
20-5-17 ‘n Ontmoeting met God verander ‘n mens.
20-5-10 Waarin lê my waarde as kind van God?
20-5-3 Is ons bedoel om terug te keer na “normaal” toe?
20-4-26 “Vrede vir julle!”
20-4-19 Is Jesus se begrafnis vir jou prsoonlik net ‘n begrafnis broodjie en tee geleentheid, of...?
20-4-12 Die Volheid in die Leë Beloftes van die 1ste Paassondag
20-4-10 Goeie Vrydag - God skenk volle vergifnis en verlossing
20-4-5 Liefde bring vir ons by ‘n ontmoeting met ons Verlosser.
20-3-29 Om te Blom gedurende 'n Woestyntyd
20-3-22 Liefde waarin God ons Vashou
Ballito Gesinskerk is géénsins ‘n nuutjie waar dit kom by internet bediening nie. Alreeds van 2000 af het ons ‘n aktiewe internet bediening, en vir die afgelope paar jaar word daar ook elke weeksdag ‘n oordenking op Youtube geplaas. Die huidige reeks oordenkinge handel oor die Evangelie van Johannes.
Die skakel hier onder is van ‘n tipiese oordenking op Youtube.