Hierdie span is verantwoordelik daarvoor om Sondae tydens die erediens die klank te beheer vir die prediker asook vir die musiekspan. Hulle moet die klank mengbord opstel om die beste gehalte klank te voorsien.
Verder moet hulle ook die rekenaar opstel en beman vir die Powerpoint aanbieding van die prediker.

Kontakpersoon: Lizel Kriel - 076 901 6820