Saterdae: 07:00

Vir die manne van Ballito is daar Saterdagoggende 'n afspraak wat jy nie durf misloop nie, maak nie saak hoe oud of jonk jy is nie! Die plek om te wees is die kerk se kombuis.


Ons drink saam koffie, geniet beskuit en sing en gesels oor 'n interessante en relevante onderwerp.

Indien Kovid dit verhoed om saam te kuier, doen ons dit virtueel oor ZOOM. Die Zoom besonderhede vir die betrokke Saterdag sal op die tuisblad van die webwerf verskyn.

Kontakpersoon: Louis Nel - 082 771 4925