Daar is verskeie spanne wat Pannekoek, Vetkoek en Koeksisters bak. Koeksisters word deur die week gebak en gevries. Die res word Saterdagoggende gebak.
Die inkomste uit hierdie verkope is vir Ballito Gesinskerk goud werd, aangesien meeste van die verkope van buite die gemeente kom.

Saterdagoggende by die kerk:
Tyd: 08:00 tot 11:00 solank voorraad hou


Pannekoek:
R6


Vetkoek gevul met maalvleis:
R30


Koeksisters:
R40 per dosyn

10% van die inkomste word aan Bybelverspreiding geskenk.


Kontakpersoon: Jacques Louw -
083 676 1998