Diensterreine

IN PAG is die Jong werkende bediening in ons gemeente. Alle jongmense tussen die ouderdom van 20-35, enkellopendes en jong getroudes sonder kinders is welkom om by ons in te skakel. 

Vir meer inligting, skakel Ignes 072 995 2873

 

In Pag Collage