Jeug

IN


ImagineN

Baie dankie vir almal se bydraes om hierdie geleentheid moontlik te maak. 

Dit was voorwaar 'n besondere geleentheid gewees en daar was baie brûe gebou en uitgereik na mekaar toe. Mag dit was jy geleer het jou verryk en vul en help tot die uitbou van God se koninkryk elke dag waar jy beweeg.

Dankie vir elkeen se bydrae en die kinders wat saamgegaan het. 

Besoek ook gerus  ons Facebook bladsy om al die fotos te sien.