Diensterreine

Vir die manne van Ballito is daar elke tweede Saterdag oggend 'n afspraak wat jy nie durf misloop nie, maak nie saak hoe oud of jonk jy is nie!
Die plek om te wees is die kerk se moederskamer.
Tyd: 06:30
Koste: 'n Donasie
Ons drink saam koffie, geniet beskuit en gesels oor 'n interessante en relevante onderwerp.
Kontakpersoon: Dawie Kruger - 083 638 2058 - This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Interkerklike Mannebyeenkoms
Elke Vrydagoggend kom die manne van al die kerke in Ballito by Gianni's Restaurant bymekaar. Op die spyskaart is koffie en smullekker kaas muffins.
Ons bid saam, getuienisse word gegee en ons gesels oor 'n interessante onderwerp. Die voertaal is Engels. Almal is welkom, solank jy 'n man is!
Plek: Gianni's
Tyd: 06:45
Koste: R20 donasie.
Kontakpersoon: Claude Robert - 032 947 1132 - This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.