Ignes de Beer
072 995 2873


In Pag

IN PAG is die Jong werkende bediening in ons gemeente. Alle jongmense tussen die ouderdom van 20-35, enkellopendes en jong getroudes sonder kinders is welkom om by ons in te skakel.
Byeenkomste elke eerste en derde Dinsdag van die maand.