![]() | |||||
![]() |
![]() |
![]() |
![]() | ![]() | ![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() | ![]() | ![]() |
![]() Louis Nel 082 771 4925 louis@dagstukkie.co.za |
Internetbediening Die elektroniese media
word kreatief ingespan om ook op hierdie wyse die evangelie uit te dra.
Ons stuur reeds daagliks oordenkinge oor die Internet sedert 2000. Dit
bereik baie duisende mense, sommige waarvan dit hulle
enigste kontak is met die Evangelie in Afrikaans. Hierdie dagstukkies
kan ook gelees word op die webwerf: www.dagstukkie.co.za
Indien jy wil inteken om die oordenkinge gratis te ontvang, stuur asseblief 'n e-pos aan louis@dagstukkie.co.za Dagstukkies kan ook per WhatsApp ontvang word om te lees of as 'n klankopname. Stuur 'n WhatsApp aan Louis by 0827714925 om dit te kry. |