
Betsie Labuschagne 084 452 4125
|
Jeugbediening en Kategese
UITPAK Huisgeloof materiaal
is ontwerp om gesinne met kinders te laat deel, waar ouers
verantwoordelikheid neem om kinders te begelei. Dit kom terug na die
doop belofte om verantwoordelikheid te neem vir die geestelike groei
van ons kinders. Maak asseblief van hierdie materiaal gebruik.
Klik op die prentjie om die UITPAK Huisgeloof Materiaal in PDF formaat af te laai.
|