Gemeente uitgawes gaan steeds voort soos normaal, maar a.g.v. die afsondering het ons geen inkomste uit eredienste om die uitgawes te dek nie.

Indien die Here jou dit op die hart lê om 'n bydrae te maak, kan jy dit doen na:

N G Gemeente Noordkus

Rekening 53731659860

Tak 220129

Bank: FNB.

Of jy kan 'n betaling maak met Zapper hier onder.

Mag jy die Here se rykste seën ervaar op hierdie Sondag tydens afsondering.