Elke eerste en derde
Saterdag: 06:30
Vir die manne van Ballito is daar elke eerste en derde Saterdagoggend
'n afspraak wat jy nie durf misloop nie, maak nie saak hoe oud of jonk
jy is nie!
Die plek om te wees is die kerk se kombuis.
Ons drink saam koffie, geniet beskuit en
gesels oor 'n interessante en relevante onderwerp.