![]() | |||||
![]() |
![]() |
![]() |
![]() | ![]() | ![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() | ![]() | ![]() |
![]() Esna Small 032 525 8732 |
Musiekbediening Musiek
speel 'n baie groot rol in die gemeente. Daar is 'n musiekbediening
span wat verantwoordelik is daarvoor dat gemeentesang optimaal kan
funksioneer. Hulle is ook verantwoordelik om 'n atmosfeer van
aanbidding te skep tydens eredienste. Daar word gedurig persone met
goeie stemme benodig wat sang kan lei of wat musiekinstrumente kan
bespeel.
|