Petro Louw
032 946 3472


Simunye ku Jesu

Hierdie is 'n projek waar ons die evangelie bring aan die Zoeloesprekende huiswerkers van Ballito. Daar word gereeld op Saterdagoggende om 11:30 'n byeenkoms gehou in die kerkgebou. Hier word heerlik saam gesing, gesels en gebid. Ons lees uit die Bybel in Engels sowel as Zulu, en dan word daar 'n boodskap gelewer.

Aangesien van die persone diwels werkloos is of finansieel swaar trek, word daar elke keer eet- en drinkgoed aangebied. Hulle word ook gratis voorsien van Bybels en busgeld om by hulle woonplek te kom.

Daar is ryke se├źn op die projek. Jou betrokkenheid by hierdie projek sal baie waardeer word.